Nuus

Digitale Burgerskap 2015

06/11/2020 - Fedsas


Die doel van Digitale Burgerskap 2015 is om jou skool te help beplan aan die volgende stap in julle tegnologie-reis. Verlede jaar het ons inligting verskaf om ‘n unieke tegnologieplan vir jou skool op te stel. Vanjaar gee ons praktiese raad, inligting en wys hoe ‘n tegnologie skool kan funksioneer. 

Ons  kan net 150 persone akkommodeer.

Koste beloop R250 per persoon met ‘n totaal van R600 (vir ‘n maksimum van 5 persone) per skool. Vir nie-ledeskole sal die koste R450 per persoon beloop.  


Wie moet bywoon? :  Hoof / Adjunk-hoof, SBL Lid (IT / Finansies), IT “kampioen” van skool.

Registreer op die webblad by Geleenthede of skakel u provinsiale bestuurder.

Copyright FEDSAS 2025 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid