Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

11 Sep. 2025 14:30 - 15:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Online I Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn I marlee@fedsas.org.za

Meer as net syfers: Effektiewe voorbereiding vir oudits (Afrikaans) (FEDSAS Aanlyn 14 van 2025)


Oudits hoef nie oorweldigend te wees nie! 

Hierdie sessie bied ’n praktiese gids tot effektiewe ouditvoorbereiding, sodat u skool se finansiële prosesse glad en doelgerig verloop. 

Leer hoe om sleutelareas te identifiseer, algemene foute te vermy en deursigtigheid te verseker.

Gratis bywoning vir FEDSAS lede.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2025 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid